Die pakket bevat die volgende volgens die skool se aanbevole hoeveelhede:
- Balpunt penne blou - 2
- Grys potlode HB - 4
- Inkleurpotlode (14) - 1
- Gekleurde penne - 6
- Witbord merkers swart - 2
- Klein bordborsel / sagte lappie
- Highlighters 3 kleure
- Tipp ex droog - 1
- Liniaal 30cm
- Gomstafie 35g - 2
- Skêr - 1
- Skerpmaker - 1
- Uitveer - 1
- Witbordjie
- Flip File A4 20p - 6
- Flip File A4 10p - 2
- Flip File A4 30p - 2
- Flip File A3 10p - 1
- A4 Skrifte 72bl - 2
- Boek oortreksels A4 - 12
- Tissues - 1
- Wet Wipes - 2
- Sharpie swart merker - 1
- Oliepastelle (12) - 1
- Stel Waterverf - 1
- Verf kwaste ( dik, medium, dun)
- Waslappie
Graad 4 - Pakket 2026
R1 021,00Price
0/500

