Die pakket bevat die volgende volgens die skool se aanbevole hoeveelhede:
- Roomysbak - 2
- Pastelle - 12 kleure - 1
- Gomstafie - 2
- Maped Sker (Linkerhand of Regterhand) - 1
- Maped/Faber-Castell Klei-sker - 1
- Pritt jumbo vetkryt - 1
- Dik koukies 12 kleure - 1
- Pakkie Elastoplast pleisters - 1
- Croxley A4 wit bord - 1
- Legkaart 24 - Stuk - 1
- Faber Castelle uitdraai kryte 12's - 1
- Parrot witbord merkers (Pak van 4) - 2
- Witbordjie uitveer
- 'My Clear bag' Meeco book bag - 1
- A4 30 Bl Flip File - 1
- A4 20 Bl Flip File - 2
- Inkleurboek (80 bladsye) - 1
- Dik swart koukis - 4
- Dik bordkryt - 1
- Klei (Croxley)
- Waslappie - 1
- Deursigtige kleimat - 1
Notas:
Die Graad R/RR tasse word geprint met die CP Grondfase embleem. Dit word verkies deur Laerskool Constantiapark.
Die grondfase sportsak word ook met die embleem geprint en is daar vir die naskool aktiwiteite.
Ouers verskaf die volgende self 2 keer n jaar:
- Sneesdoekies 200 - 2
- Wet wipes - 2
Graad RR - Pakket 2026
R1 072,00Price
0/500